フープスタッドのゲストスイート
レビュー4件、5つ星中4.75つ星の平均評価4.75 (4)Nel's Rust Self Catering Accommodation
Nel's Rust Selfsorg Akkommodasie bied twee selfsorg-kamers in Hoopstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings.
Ons bied verblyf vir 1 tot 4 mense. Die 1ste kamer het 'n dubbelbed met aan suite-badkamer, en die 2de kamer twee enkelbeddens met 'n aan suite-badkamer. Die kamers het 'n TV, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe met komplimentêre beskuit. Die Selfsorg Oornagkamers het veilige parkeerplek beskikbaar vir motors.